MUISHOND BAKLEI

R50.00

MUISHOND BAKLEI

In hierdie katagorie is verskeie klanke van prooidiere in nood.  Daar is verskeie bokkies, hase en ander prooidiere waarmee rooijakkalse en rooikatte ingeroep kan word.  Inteendeel, meeste roofdiere se natuurlike instink is om ‘n prooidier in nood te vang.  Die meeste roofdiere reageer dus op hierdie klanke en kan daarmee ingeroep word.  ‘n Paar klanke waar jakkalse met natuurlike “vyande” baklei is ook by hierdie katagorie ingesluit.

In stock

Description