NINA KERM

R50.00

NINA KERM

Die derde afdeling is klanke van jakkalse wat aan karkasse vreet, prooi vang, met mekaar baklei of tjankgeluide van jakkalse in nood.  Hierdie klanke kan gebruik word om bv nuuskierigheid of beskermingsdrang by die jakkalse wat jy wil inroep, te prikkel.

In stock

Description