JOKER ROEP 1

R100.00

JOKER ROEP 1

Hierdie is roepe waar slegs 1 jakkals in die klank gehoor kan word en goeie klanke om roepsessies mee te begin vir die grootste gedeelte van die jaar.  Dit is die wyse waarop jakkalse ‘n maat sal soek, reaksie by ander jakkalse in die omgewing sal uitlok en/of dalk ander jakkalse sal uitdaag (territorial gedrag).  Die klanke is meestal joedelrig met hier en daar ‘n paar blawwe.

In stock

Description